Jacques-arendt-promotions


 

Professional DJ's & MC's

Professional Sound & Lighting



Follow me on:   Request a FREE Quote

Samro-licensed-dj

TESTIMONIALS

Please leave a comment here about my DJ &  MC and Sound Services at your wedding / Party / Function / Festival !

Keep me updated?

Comments are moderated.


   Baie dankie vir die heerlike musiek wat jy gespeel het asook gees wat jy by my Suster se troue gehad het. Was regtig lekker. Saam die koue weer was dit fantasmagories   
Odette Fourie
April 18, 2017 08:55:33 AM
Admin - Jacques Arendt
April 18, 2017 10:22:34 AM
Baie Dankie vir die mooi woorde. Jacques waardeer dit opreg
   Jacques Arendt was 15 April 2017 ons DJ , klank En beligting man by ons kind se troue, sy diens was van dag een tot gister met die troue puik. Hy is so behulpsaam En vriendelik, Ek beveel hom met a oop gemoed aan vir enige funksie. Julle sal nie spyt wees nie. Baie dankie Jacques En Irmari.   
Annamarie
April 16, 2017 03:52:04 PM
Admin - Jacques Arendt
April 18, 2017 10:23:20 AM
Baie Dankie vir die mooi woorde..Dit was n eer en voorreg om deel te kon wees..
   Danki vir die goeie diens gaste het dit baie geniet .. Waardeer dat oom die gaste so vinnag opgesom het dat hulle die aand geniet het ,tedanke aan oom . Baie baie danki sal met graagte jou dienste aanbeveel .    
Sione
March 21, 2017 08:28:56 PM
Admin - Jacques Arendt
March 22, 2017 05:57:58 PM
Baie DAnkie..waardeer die mooi woorde..
   Baie dAnkie Jacques vir jou professionele werk tydens Jansenville 2017 Skou. Jy weet net hoe om die gehoor te lees. Jou professionele diens met een van Suid Afrika se top opkomende kunstenaars Brendan Peyper was ongelooflik. Dankie vir al jou insette en ongelooflike puik diens. Sien uit na nog skoue met jou as ons klankman!   
Sanmarie Vermaak
March 15, 2017 02:09:54 PM
Admin - Jacques Arendt
March 15, 2017 03:19:07 PM
Baie Dankie vir jou mooi woorde..waardeer dit..dit was lekker om saam met julle te werk..
   Daar is sO baie waaroor mens stres op die troudag maar oor DJ en MC hoef ons nie te gestres het nie.
Jacques jy was amazing en het mens so op mens se gemak laat voel.
Die gaste het jou gelove en was so entertained.
Dankie vir die awesome aand.
Jacques Arendt is n rockstar   
Name/Nickname *MARILEE & TIAAN
March 15, 2017 09:44:18 AM
Admin - Jacques Arendt
March 15, 2017 10:10:04 AM
Baie Dankie vir die mooi kompliment..Groete Jacques
   Jacques, thank you so much for helping to make our wedding truly memorable. The dance floor was packed for the entire evening with a wide range of people who all thoroughly enjoyed your music and everyone had a great night. Nothing was to much and even when we changed a few things the week before, Jacques was truly accommodating and everything was perfect. We would definitely recommend this fantastic service.   
Wayne and Catherine Deacon
February 11, 2017 09:36:14 AM
Admin - Jacques Arendt
February 15, 2017 03:56:36 PM
Thank you for the kind words
   Wow!!! What a wonderful wedding!!! The weather, venue, decor and music all came together to make Wayne and Catherine's special day an unforgettable experience. Jacques was amazing... the guests were a mixture of foreigners and locals; young and old; city dwellers and farmers... and all loved his music and his unique special style. I would not hesitate to recommend Jacques for any event needing music...    
Jane Deacon
January 30, 2017 10:05:56 AM
Admin - Jacques Arendt
January 31, 2017 09:19:20 AM
Thank you for the kind words
   Jacques was amazing... the wedding was amazing.... weather, venue, décor and music all came together to make a magic evening. I would recommend Jacques to anybody planning an event that involves music. We had locals and foreigners; young and old; city people and farmers... a real mixture of tastes and styles but there was one common denominator... everyone loved the music and the dj. Thank you Jacques for making a memorable event even more memorable!   
Wayne and Catherine Deacon's wedding
January 29, 2017 08:09:50 PM
   'n Groot dankie aan Jacques Arendt wat die DJ en MC was by ons troue die 16de Desember 2016. Jou aandeel in ons sprokiesdag was fenomenaal. Ons gaste kon lekker dans en hulself geniet danksy jou goeie keuse van musiek en vermaak. Baie dankie! Ons kan met vrymoedigheid Jacques Arendt aanbeveel.   
Mari-san & Johannes
January 10, 2017 05:49:09 PM
Admin - Jacques Arendt
January 10, 2017 05:59:04 PM
Baie Dankie, julle is amazing mense..Dankie vir die mooi woorde
   Ek wil net baie dankie se vir Jacques Arendt vir die professionele diens wat gelewer is. Dit was n heerlike Klein Karoo troue en hy het seker gemaak dat almal hulself geniet. Ek sal hom aanbeveel vir enige persoon en was n gelukkige bruid op my troue. 15 Desember 2016 Baie Dankie   
Naomi
December 27, 2016 08:29:45 PM
Admin - Jacques Arendt
December 28, 2016 03:01:54 PM
Baie Dankie vir die mooi woorde, dit was lekker in Oudtshoorn by julle troue
   Hi Jacques,

Baie dankie vir die lekker musiek en ook dat jy ingestem het om die MC te wees op ons troue die 12de Desember. Die aand was perfek en al ons gaste het dit geniet. Ons sal jou defninief aanbeveel vir enige funksie.

   
Ruan en Thea Saayman
December 26, 2016 06:34:15 PM
Admin - Jacques Arendt
December 28, 2016 03:02:29 PM
Net n Plesier..Dankie vir die mooi woorde..
   Ek wil net vir oom, namens my en Lee, baie dankie se dat oom bereid was om on mc te wees. Dankie vir al oom se tyd wat oom opgeoffer het om ons te help en raad te gee. Ons waardeer oom so baie. Dankie dat oom bereid was om al die pad uit te ry na Gamtoos toe. Dit beteken regtig baie vir ons.

Dankie vir die fantastiese werk wat oom gedoen het. Ons kon nie vir n beter mc gevra het nie. Dankie dat oom ons spesiale daggie perfek gemaak het en al die stres vir my en lee minder gemaak het. Dit is n eer en voorreg om oom as ons mc te kon he. Oom is baie spesiaal vir ons.

   
Joanell Barker
December 22, 2016 07:51:06 PM
Admin - Jacques Arendt
December 23, 2016 03:29:07 PM
Baie Dankie vir die voorreg om deel te kon wees van julle troue..
   Baie dankie Jacques in die eerste plek dat jy die ongelooflikste DJ en vriend is, wat ons troue so spesiaal gemaak het. Nie net was jy bereid om baie ver te ry daarvoor nie, maar jy het die hele aand baie persoonlik en spesiaal laat voel. Enige bruid se droom is dat haar gaste lekker sal kuier en 'n groot stress is altyd of die DJ se musiek die mense happy gaan hou, en jy het daai stress van my af weggevat en 'n ongelooflike proffessionele amazing aand gehou. Nie net was jou musiek awesome nie, maar vir 'n beter MC kon ek nie gevra het het nie. Nogmaals ongelooflik baie dankie.

Tweedens wil ek vir jou namens die Jansenville Skou Komitee baie baie baie dankie sê dat jy saam met ons 'n pad stap om die skou proffessioneel en awesome te maak. Jy doen soveel moeite, meer as wat ons verwag. Die klank wat jy verskaf het tydens Jak de Priester se konsert was finominaal en dit het ons baie trots gemaak toe ons hoor dat Jak de Priester meer as tevrede is met die klank. Jy is 'n aanwins vir enige troue of funksie. Jou proffessionaliteit staan uit bo alles.   
Sanmarie Vermaak
November 30, 2016 11:45:00 AM
Admin - Jacques Arendt
December 01, 2016 08:09:23 PM
Baie Baie Dankie vir jou mooi worde, ons waardeer dit..
   Ek wil net weereens se baie dankie jy was amazing gewees saterdag. Ons troue was absolutely perfek gewees jy het die regte musiek gespeel en defnitief ons dag gered. Baie dankie weereena j is defnitief n perfekte DJ   
Nicole Bosch
November 29, 2016 07:37:54 AM
Admin - Jacques Arendt
November 29, 2016 10:31:15 AM
Baie Dankie vir die mooi woorde...ek sal altyd help waar ek kan...
   Absolutely the best DJ for our wedding. He made everything even more perfect. Thank you so much Jacques for not only setting the perfect mood for our wedding but also saving the day by agreeing to be our MC. Will use you dor every function and will definitely recommend you to everyone qnd anyone.   
Nicole & Daniel Bosch
November 28, 2016 08:08:00 PM
Admin - Jacques Arendt
November 29, 2016 05:47:25 PM
Thank you for the compliment and kind words
   Baie dankie Jacques, jy het jouself weer oortref en my partytjie baie spesiaal gemaak! Jou musiek was uitstekend en van goeie smaak!
Baie goeie memories van 'n pragtige aand saam met jou! Kan beslis getuig dat jy die BESTE is!   
Veronica Scorgie
November 14, 2016 02:21:04 PM
Admin - Jacques Arendt
November 14, 2016 04:14:16 PM
Baie Dankie vir die mooi woorde..Dankie dat ek my Passie met julle kon deel
   The ultimate professional! Jacques was a pleasure to deal with! He took the time to understand my vision for the event, the party theme, the key role players and read the crowd like a seasoned pro! He is an asset to any event and just an all-round superb human being! We can highly recommend his services (and that's probably why a couple of our party guests have already booked him for their upcoming year-end functions and wedding celebrations!)   
Heidi
October 31, 2016 09:48:59 AM
Admin - Jacques Arendt
October 31, 2016 12:28:55 PM
Thank you so much for your wonderfull kind words and compliments
   Jacques! Thank you so much for making such an awesome after party at our wedding reception on the 24th! I didn't even have to give you any instructions or playlists, you just kept the party going from the beginning until the end. PS: We loved the sound effects during Adrian's speech. Will definitely recommend you to everyone. Thank you again.    
Leanne Degenaar
October 03, 2016 04:34:02 PM
Admin - Jacques Arendt
October 03, 2016 05:53:43 PM
Baie Dankie...Thank you for the kind words
   Jacques, jy was my DJ op my 40ste verjaarsdagpartytjie.. Jy het al d gaste welkom en op hul gemak laat voel.. En vir my..????Jy was deel vd partytjie, nie net d DJ nie.. Jy het my gaste op d dansvloer gehou! Jy is een uit n miljoen en d BESTE DJ ooit! Sal jou enige tyd en altyd aanbeveel.. Dankie!????????   
Wendy Smith
September 26, 2016 08:07:35 PM
Admin - Jacques Arendt
October 03, 2016 05:54:06 PM
Baie Dankie Wendy, waardeer jou mooi woorde
   Thanks for the great music, you had us on the dance floor all night. Job well done Jacques   
Merril Moolman
September 26, 2016 06:37:25 PM
Admin - Jacques Arendt
October 03, 2016 05:54:35 PM
Thank you, much appreciated
   Hi Jacques

Jy was ons DJ op 19 Junie 1999. Jy het jou goed van jou taak gekwyt. Dit was n aand wat jy besondders gemaak het vir my en Hester.

Nogmals dankie

Groete
Deon   
Deon Gerber
September 26, 2016 06:20:06 PM
Admin - Jacques Arendt
October 03, 2016 05:55:01 PM
Kan jy glo, dit voel soos gister..Dankie vir jou mooi woorde
   Waar begin ek....ons het dadelik ge click...ons 1ste meeting het ge draai by amper 2 ure want ons het so lekker gesels. Mense praat tot vandag toe nog van ons DJ Wat presies gewees het Wat om wanneer te speel....jy het ons aand gemaak. Baie dankie vir al jou moeite...PS: as die venue vir jou na 12 mooi vra om asb nou te begin opruim....dan weet jy dit was n goeie party!!   
Chanelle & Michael
September 26, 2016 06:04:29 PM
Admin - Jacques Arendt
October 03, 2016 05:56:07 PM
Baie Dankie
   Best DJ in the EC! We were blessed to have him at our wedding!!   
Christoffel
September 25, 2016 10:49:44 AM
Admin - Jacques Arendt
October 03, 2016 05:56:29 PM
Thank you for your kind words
   

THANK YOU VERY MUCH!

Dear Jacques

Words fail us in expressing our heartfelt thanks for your selfless contribution during our Merryvale 60’s Dance of Friday, 26 August 2016.
The entire evening was a success in every respect and without a DJ of your caliber, the occasion would simply not have turned out the fun event it was!
Not only are you a knowledgeable DJ and radio personality, but you have a heart and soul filled with compassion for the children and staff of Merryvale Special School.

We thank you once again for your kindness and for always assisting us with commitment and enthusiasm.

Yours sincerely
Merryvale Dance Committee
   
Antoinette Esterhuyse
August 30, 2016 08:59:27 PM
Admin - Jacques Arendt
August 31, 2016 07:33:23 AM
Thank you for the kind words...Merryvale school will always be very close to my heart
   Jacques, vreeslik dankie vir jou bydrae tot n heerlike dag. Kon nie vir n beter dj gevra het nie. Jy is def die beste!!!
Weereens baie dankie vir als xx   
ilse human
August 29, 2016 07:11:41 AM
Admin - Jacques Arendt
August 29, 2016 07:45:30 AM
Baie Dankie vir jou mooi woorde, dit was n voorreg om deel te kon wees van julle Groot Dag..
   Baie dankie vir jou goeie diens. Ek sal jou aan beveel vir enige funksie. Sonder om musiek requests te vra het Jy ons funksie aan die gang gehou met n dans vloer vol mens reg deur die aand van jonk tot oud. Jy lees jou gaste soos n boek. Dis asof Jy die mens ken en weet presies wie hou van watter liedjie. Die musiek was rerig fantasies. Mens kry nie kans om te rus nie want die musiek is so goed, Jy wil nie daai song mis nie en dit was so regdeur die aand tot die einde. Al my gaste het na my gekom en net goeie komplimente gehad oor jou musiek wat gr8 was! Sal definitief weer van jou diens gebruik maak. Well done Jacques!!! 9 July 2016   
Tanja
July 11, 2016 02:18:31 PM
Admin - Jacques Arendt
July 11, 2016 03:35:29 PM
Baie Dankie vir die mooi woorde...Dit was regtig n lekker 60ste partytjie..
   Ek kan nie n groter woord as 'huge' kry om vir jou miljoene dankies te se vir jou briljante werk met Christo en Chanel Meyer se troue nie. Jy het die crowd met jou hart gelees en net die regte knoppies op die regte tyd gedruk. Baie dankie dat jy n Vrydag afgevat, en ook jou familietyd opgeoffer het om nog n prinses se troudag n sprokie te maak. Jy is in elke opsig n kunstenaar in jou werk, die musiek speel jy met wat jou hart voel oor die huidige onthaal. Dis superhero DJ stuff!! Dit is amazing hoe jy n knoppie druk net sodra mens dink hier gaan n stilte kom en jy die fees net in n nuwe rigting stuur. Ek wens ek kon jou oor die wereld aanbeveel. Enigiemand kan enige tyd van jou DJ diens gebruik maak. Jy is meer as die beste. Baie baie baie dankie, en ek sal jou beslis ook aanbeveel vir privaat funksies ....... Net omdat jy nie net n klomp songs speel nie. Jy kies hulle sommer baie diep. Ek waardeer elke minuut wat jy aan hierdie troue spandeer het, sooooo baie. Groete Maritza En die res van die Meyer troue 17/06/16    
Maritza Meyer
June 20, 2016 05:01:20 PM
Admin - Jacques Arendt
June 20, 2016 05:37:58 PM
Baie Baie Dankie vir die mooi woorde..waardeer dit opreg
   Hi JAcques,ons wil net weer vir jou Baie Dankie se' dat jy MC en DJ by ons troue was! Jy was Awesome en ons en al die gaste het jou soo baie geniet! Baie Dankie Weereens,jy het verseker ons trou dag extra spesiaal gemaak!Groete - Johan en Monique   
Johan & Monique
May 31, 2016 04:26:16 PM
Admin - Jacques Arendt
May 31, 2016 04:30:32 PM
Baie Dankie Vir die mooi woorde...Sterkte met julle toekomsplanne...
   How do I begin to say thank you .... Jacques Arendt you are one amazing person and an awesome DJ.. Thank you for you excellent services at our wedding ... you where there so early putting everyone at ease and making sure everything is perfect for the bride and groom.. you went out of your way to play all the music we asked for.. I would never have wanted a different DJ at my wedding today I am one happy bride and thanking you for all your hard work, kindness, guidance and support.. you truelly are the best in the bay and I would advise any future bride to make use of you for their wedding... there is no better ...

From my heart ..... Thank you

   
Daph-Marie
May 02, 2016 03:44:27 PM
Admin - Jacques Arendt
May 02, 2016 03:47:39 PM
Thank you so much for the kind and wonderfull words....
   Today I went back to the farm to fetch my wedding dresses...
Everything is back to normal. I could not help but to get a bit teary eyed as I looked at what was our wedding venue 16 days ago...

We are so blessed beyond words with family and friends that made it all possible.
Therefore I would like to say THANK YOU...

I would like to thank each and every person that made the effort to be part of our big day. We appreciate it so much.

Jacques Arendt.

Thank you for the entertainment that was magical. A very special thank you to your wife that ran around when she saw we needed help.


Thank you to everyone.

From the bottom of my heart.

All my love

MRS. Kalinka Orban WOLMARANS   
Admin - Kalinka Orban Wolmarans
April 19, 2016 05:55:35 PM
Admin - Jacques Arendt
April 19, 2016 05:56:02 PM
Groot Voorreg en Plesier...
   We just wanted to say a massive Thank You for how awesome you were at our wedding! We had the best time and the music was absolutely perfect! It's very true that people will always remember the food and music, and I hope they remember our wedding for a very long time! We really enjoyed having you play such a big part of our special day, we only hope you had as much fun as we did!    
Shane & Jami
April 18, 2016 08:41:09 PM
Admin - Jacques Arendt
April 19, 2016 10:07:52 AM
Thank you for the kind words...I also had a wonderfull time..
   Ons wil net weereens DANKIE sê aan jou JAcques Arendt vir n wonderlike aand van musiek op ons trou aand! Ek en Merwe Van Niekerk kan nie ophou praat oor hoe lekker jy ons spesiale dag gemaak het nie!
Ons beveel vir Jacques Arendt aan vir enige iemand Wat n ongelooflike lekker aand van musiek wil hê op hulle troue !

Groete

Lorraine Hallier Van Niekerk   
Admin - Lorraine Hallier Van Niekerk
April 15, 2016 03:42:25 PM
Admin - Jacques Arendt
April 15, 2016 03:42:51 PM
Baie Dankie...waardeer die mooi komplimente...oulike mooi mense maak dit Altyd makliker om my beste te gee...
   As jy die lekkerste troue wil hê, sorg dat die musiek (en Serimonimeester en kos) reg is! Jacques Arendt se gevoel vir musiek maak hom die HEEL BESTE in die bedryf! Behalwe my eie troue, was ek ook al by nog 'n paar waar hy musiek gemaak het, en hy maak net eenvoudig 'n enorme verskil! Daar was 8 verskillende nasies op ons troue (SA, Engeland, Skotland, Ierland, Noord Ierland, Kanada, Singapore en natuurlik die Karoo mense...). Jacques het dit laat voel soos een! Die oggend 03h00 (dit was darem 'n Vrydag troue) was daar nog seker 50 mense op die dansbaan...

Dankie Jacques vir al jou moeite!!! Jou aandeel in ons troue se sukses was ENORM!!! Ek wens ek kan dit oor hê, nie om enige iets anders te doen nie, net om weer daai gevoel te kan hê!

Kosie van Schalkwyk   
Kosie en Emmelyn van Schalkwyk
April 12, 2016 10:34:13 AM
Admin - Jacques Arendt
April 12, 2016 10:37:51 AM
Baie Dankie Kosie vir jou mooi woorde....Vir baie is dit n werk maar vir ons is dit n Passie...
   Jacques ons wil net vir jou baie dankie dat jy as DJ opgetree het by Armand & Hailey se troue. Jou diens was profesioneel van die begin tot die einde. Die musiek keuse het ons soos n handskoen gepas.en dan ook moet ek uitsonder die byklanke wat jy gedoen het tydens die toesprake. Dit was wragtig goed gedoen. Saam met die bruid en bruidegom sonder ons ook jou vriendelikheid, ondersteuning en behulpsaamheid wat die aand 'n groot sukses gemaak het.. Nogmaals dankie!

Mariaan Browne   
mariaan
March 23, 2016 06:08:51 PM
Admin - Jacques Arendt
March 23, 2016 06:41:08 PM
Baie Dankie vir die mooi woorde Mariaan, waardeer dit opreg...
   Goeie more André

Ek wil net graag vir Jacques Arendt bedank vir sy optrede as MC Saterdag met ons Basaar, maar het nie sy epos adres nie, dus verneem ek net graag of jy asb ons dank sal oordra aan hom. Die Kinderoord is SOOO bevoorreg om mense soos jul in ons lewe te hê. Hy het sy Saterdag oggend opgeoffer vir ons – die gure weer trotseer om ons dag mooi en suksesvol te maak. Wat meer kan ons vra!

Nogmaals baie, baie dankie. Ons waardeer lojale mense soos jul.

Lekker dag…

Groete

Elmarie Potgieter
Social Workers' Assistant
MTR SMIT CHILDREN'S HAVEN
   
Andre
March 16, 2016 09:46:44 AM
Admin - Jacques Arendt
March 23, 2016 06:41:39 PM
Baie Dankie Elmarie, was n groot voorreg om dit te kon doen..
   Ons het Desember 2015 Wilna se 50st verjaarsdag gehad en Jacques was ons DJ EN MC beter kry jy nie en hy hou die party aan die go .Ek sal hom weer en weer kry om dit te doen dit was een van die beste aande wat ons gehad het,musiek 10/10 ons sal hom aanbeveel vir enige party dankie.   
DANIE EN WILNA COETZEE
February 23, 2016 07:34:14 AM
Admin - Jacques Arendt
February 23, 2016 08:03:28 AM
Baie Dankie Danie en Wilna vir die mooi woorde...
   Jacques, You were absolutely awesome! We loved your sound effects between speeches and your music variety was perfect! I haven't had that much fun dancing till my feet hurt in ages - memories made to last forever!
Thank you so much for being apart of our special wedding day!
   
Melany de Kock
February 22, 2016 09:25:32 PM
Admin - Jacques Arendt
February 23, 2016 08:04:07 AM
Thank you so much for the kind words...
   Jacques, you made our special day even more memorable. By putting in so much effort just to find the right song that I requested. Your sense of humour made the night so much fun. Seeing my new husband blushing and shy was beyond awesome,because that never happens. You are a legend amongst our families and friends. To this day they still talk of you and the great music you played. We were a diverse group and you catered for all of the guests. You are a part of our family and our memories. Thank you for a special and fun time.
   
Maria-Helena en Herman Steynberg
February 22, 2016 08:33:25 PM
Admin - Jacques Arendt
February 23, 2016 08:04:38 AM
Baie Dankie Dame met die mooi naam....
   My dogter Natasha Gouws het so 5 jaar terug n troue gewen en Jacques was die D J. Hy is onverbeterlik en soos ons almal weet is die musiek die hart van n troue. Sonder musiek, gespeel deur n puik D J kan daar nie n partytjie wees nie en glo my ons het partytjie gehou. Kyk hy kan maar en ek sal hom persoonlik aanbeveel vir enige troue of funksie. Hy is die beste.   
Susan Strydom
February 22, 2016 06:46:27 PM
Admin - Jacques Arendt
February 22, 2016 06:59:32 PM
Baie Dankie vir die mooi woorde...Vlieg Hoog
   Jacques, ons wil net weereens baie dankie sê vir al die fun en "spunk" waarmee jy vir ons musiek gemaak het op ons troudag. Mense het nog vir dae lank gekla oor seer voete en boudspiere van al die dans!!!   
Estelle & Ryno Schoeman
February 22, 2016 05:59:38 PM
Admin - Jacques Arendt
February 22, 2016 06:01:47 PM
Baie Dankie, dit was vir my n voorreg gewees...
   Jacques wil net dankie sê vir al jou hulp met die afgelope paar jaar se funksies. Jou diens is puik en jou musiek is van top gehalte. Altyd vriendelik en opreg en niks is ooit te veel nie. Sien daarna uit vir die volgende paar jaar se funksies. Weereens dankie. O ja wil net almal waarsku waneer daar n Spitbraai in die omtrek is hou vir Jaques weg van die beentjies. LOL   
Deon van Deventer
February 22, 2016 04:22:34 PM
Admin - Jacques Arendt
February 22, 2016 04:27:14 PM
Baie Dankie Deon...Ek sal wat wil gee vir so velletjie of Beentjie nou...Baie Dankie ook vir jou ondersteuning, altyd n plesier om saam met julle ook te werk
   I have worked on several entertainment-, festivals -and corporate event projects with Jacques in the past 10 years. He rendered a variety of services to Premiere Promotions and Forever Friday.
We made use of his services as MC, DJ, interviews with artists. He also supported us with lights and AV for corporate events. Jacques is always going the extra mile to ensure his clients are happy
and offer professional service of a high standard.

Mercia Oliphant
Managing Director
Forever Friday
   
Mercia Oliphant
November 10, 2015 07:02:45 PM
Admin - Jacques Arendt
November 11, 2015 10:10:13 AM
Thank you for the kind words
   Jacques baie, baie dankie vir jou bydrae as DJ by Estelle en Ryno se troue op 31 Oktober 2015. Ons kon nooit vir `n beter DJ gevra het nie! Jou vriendelikheid en spontane grappies sal ons altyd by bly. Ons sal jou definitief sterk aanbeveel vir enige toekomstige bruidspaar, jou musiek is uitstekend. Dankie dat jy die bruidspaar se aand so volmaak het! Die musiek bydrae by `n troue is baie, baie belangrik en jy weet net wanneer en waar jy wat moet speel. Nogmaals Dankie!   
Erna en Pieter Goosen
November 02, 2015 09:50:16 AM
Admin - Jacques Arendt
November 03, 2015 11:19:57 AM
Baie Dankie vir die mooi woorde
   Beste seremoniemeester waarvoor ons kon vra! Alles het glad verloop en daar was niks waaroor ons ons moes bekommer nie. Jacques en die span by Mentors Venue het gemaak dat ons ons dag tenvolle kon geniet!! Baie dankie...ons trou sommer weer!!! ;)   
Rudi en Sonnette
October 23, 2015 12:51:27 PM
Admin - Jacques Arendt
October 24, 2015 07:46:22 AM
Baie Dankie...
   Ek het die afgelope meer as 11 jaar verskeie geleenthede bygewoon wat deur Jacques hanteer was. Daar is by my geen twyfel nie dat hy uiters professioneel is en sy groot geheim is dat hy elke groep mense in 'n ommesientjie kan opsom en die regte musiek en grappies kan optower om vir daardie groep. En moenie sy vermoeëns ten opsigte van korporatiewe geleenthede agterweë laat nie. Hy kan oor kultuurgrense heen geleenthede maak werk wat ander met beperkte genré-kennis moeilik vind om suksesvol te doen. Kortom: As dit partytjietyd is ... is dit Jacques Arendt!!   
Sarel Botha
October 23, 2015 11:37:29 AM
Admin - Jacques Arendt
October 24, 2015 07:46:46 AM
Baie Dankie Sarel
   Een uit n duisend! Leef vir Jansenville en sy gemeenskap! Baie professioneel en mag maar sy musiek ken. 'Opening of the season' in Jansenville, se musiekreelings los jy in jaques se hande en die res kom vanself! Baie dankie vir jou wonderlike geaardheid en belangstelling in Jansenville en sy mense   
Louise van Tonder
October 23, 2015 10:25:04 AM
Admin - Jacques Arendt
October 24, 2015 07:47:24 AM
Baie Dankie...Jansenville sal altyd n sagte plekkie in my hart he
   Uitstekend! Jacques tref altyd met die regte noot....lees die gaste en speel musiek om enige geleentheid in 'n onvergeetlike partytjie te verander.   
Lene Klopper
October 22, 2015 07:00:29 PM
Admin - Jacques Arendt
October 23, 2015 07:48:27 AM
Dankie Willem en Lene dat ek kon deel wees van julle spesiale dag in Alexandria..
   Jacques, jy is 'n staatmaker. Professioneel en betroubaar. Ons troudag was ongelooflik en jy het die onthaal laat lewe kry. Nie net is jy 'n goeie vriend nie, maar jy ken jou musiek ook. Alles van die beste. Groete vir die baai!   
Tony & Michelle Campbell
October 01, 2015 09:34:25 PM
Admin - Jacques Arendt
October 23, 2015 07:47:32 AM
Baie Dankie Tony en Michelle..Baie Dankie dat ek kon deel wees van een van Die Campbell sangers se troues as Dj
   Baie dankie Jacques vir n wonderlike aand met
jou as DJ. sou dit nie so n sukses gewees het nie. Ek weet twee van my gaste het alreeds daai aand hul funksies by jou bespreek. Ek het soveel komplimente gehad na die tyd. Jy kan maar my naam weer in jou dagboek skryf vir 22 Maart 2018 wanneer ek 60 is.    
Landie
September 29, 2015 09:13:30 PM
Admin - Jacques Arendt
October 01, 2015 08:09:45 AM
Baie Dankie Landie...Dit was n lekker aand van kuier en dans gewees...
   Fantastic DJ & MC at our Wedding! Can recommend him to anyone, he is totally the best! Baie dankie Jacques Arendt   
Jevan & Annelie Nel
September 29, 2015 07:11:42 AM
Admin - Jacques Arendt
September 29, 2015 08:08:26 AM
Baie Dankie dat ek kon deel wees van julle groot dag!!!
   Weereens baie baie dankie dat jy die Angora MTB Classic se DJ en "announcer" was!!!!! Jy het dit weereens vir Jansenville en sy mense gedoen - dit beteken net die beste!!! Jou uitstekende humorsin en positiewe houding het groot aandeel gehad in die groot sukses!!! Jy is "awesome"!!!
   
Leoné Mulder
September 17, 2015 02:25:41 PM
Admin - Jacques Arendt
September 27, 2015 12:08:16 PM
Baie Dankie dat ek kon deel wees van die event, volgende jaar gaan nog groter...
   Musiek was great. Beste DJ. Dankie Jacques almal was mal oor jou musiek. Baie dankie vir jou insette om van Nico En Marlette se troue n feestelike samekoms van familie en vriende te maak.   
Nico & Laura Meyer
September 15, 2015 08:55:41 PM
Admin - Jacques Arendt
September 16, 2015 07:46:13 AM
Baie Dankie vir die mooi woorde en dat ek kon deel wees van julle groot dag..
   Amazing DJ, great musiek gemaak vir die troue, almal het dit gelove. Gee baie goeie advies en is net all round awesome mens. Baie dankie dat jy deel was van ons troue en vir die goeie diens, ons kon nie vir beter gevra het nie.   
Loudeaux Minnie
August 19, 2015 07:32:59 PM
Admin - Jacques Arendt
August 20, 2015 12:59:50 PM
Baie Dankie Loudeaux...dit was vir my n eer en voorreg gewees..
   Besondere ondervinding , baie professioneel en aangenaam
Musiek keuses beskikbaar en na almal se smaak
Versoeke vir sekere liedere kan aangevra word   
Frank Capstick
July 29, 2015 05:06:29 PM
Admin - Jacques Arendt
July 29, 2015 05:21:26 PM
Dankie vir die mooi woorde Frank..

Groete

Jacques
   Ons kom n lang pad en dankie dat jy deel was van my en my vrou se groot dag.Jy is n champ op enige funksie,groot of klein   
bennie jonck
July 28, 2015 07:08:19 PM
Admin - Jacques Arendt
July 29, 2015 02:59:56 PM
Dankie Bennie..
   Ons troue was die beste partytjie waarby enige iemand al ooit was net oor Jacques Arendt die seremoniemeester en DJ was. Hy het die gaste laat skaterlag en laat dans tot die sweet spat! Wat 'n absolute briljante mens! Vlieg HOOG.   
Xander & Lizé Barnardt
July 28, 2015 07:07:39 PM
Admin - Jacques Arendt
July 29, 2015 03:00:51 PM
Dankie Xander & Lizé..
   Ek was by 2 troues en 2 Valentyns danse en ek kan met eerlikheid sê dit was die mooiste musiek en ek het so lekker gedans. Gebruik Jacques asb, ek belowe julle sal nie spyt wees nie, hy ken sy musiek en dan is hy nog bekkig ook. ????   
Annamarie
July 28, 2015 07:05:10 PM
Admin - Jacques Arendt
July 29, 2015 03:00:25 PM
Dankie Annamarie
   Jacques het op my dogter Chantelle se dogter se troue gespeel. Die troue was ver vanaf PE, maar hy het daarnatoe gereis en die beste musiek uit gespeel. Alhoewel 90% van die gaste engelssprekend was was die dansvloer deurgaans vol. Hulle het dit dan ook so geniet dat hulle hom nog ñ uur langer (12 uur tot 1vm) bespreek het. Vir kwaliteit moenie verder kyk nie. Onthou altyd dat die sukses van die troue afhang van die musiek en voedsel. Jy mag maar Jacques Arendt.    
Pieter van Rooyen.
July 28, 2015 06:54:50 PM
Admin - Jacques Arendt
July 28, 2015 06:58:32 PM
Dankie Pieter...waardeer die mooi woorde
   Jacques is een van die beste DJ's in die Oos-Kaap mens kan nie vir beter vra nie. Musiek is nou maar net een van jacques se passies ek sal enige iemand aanbeveel om jacques te gebruik vir Seremonimeester, DJ te wees op enige funksies, party's of troues want Jacques mag maar en ken van. Oral waar ek al was waar jacques musiek maak volgende dag of 2 praat mense nogsteeds van hoe lekker hulle gekuier het op die musiek. VLIEGHOOGKONINGSKIND!!!!   
Vaneesa (Ness)
July 28, 2015 06:12:13 PM
Admin - Jacques Arendt
July 28, 2015 06:26:35 PM
Waardeer Vanessa...Vlieg Hoog
   Jacques is die beste DJ en MC wat daar is. Het hom in 2014 gebruik vir ons kinders se troue en die mense praat tot vandag toe nog wat n goeie MC en musiek hy was en gemaak het. Oggend of aand troue hy is en bly die beste. Dankie Jacques jy sal altyd ons ondersteuning he.xx   
Hannelie van Blerk
July 28, 2015 06:04:52 PM
Admin - Jacques Arendt
July 28, 2015 06:06:45 PM
Dankie Hannelie..waardeer jou kompliment
   Geen troue/funksie kan 110% suksesvol wees sonder Jacques Arendt - he is simpy the best!!!!

   
almayne terblans
July 28, 2015 05:59:33 PM
Admin - Jacques Arendt
July 28, 2015 06:04:37 PM
Dankie Almayne....waardeer jou mooi woorde
   Sal Jacques hoogs aanbeveel!! Profesioneel en n fantastiese DJ!!   
Steven Velthuysen
July 28, 2015 05:41:25 PM
Admin - Jacques Arendt
July 28, 2015 05:49:05 PM
Baie Dankie Steven...
   Baie Dankie vir jou eerlike mening...

Vlieg Hoog Koningskind!!!   
Admin - Jacques Arendt
July 28, 2015 03:52:54 PM
Contact us:   Jacques or Quintin  |   082 632 41 48  |   info@mydj.co.za

OK / Close