Kort Biografie

Van: Arendt
Voorname: Jacques
Geslag: Manlik
 Huistaal: Afrikaans en trots daarop!!!!!!
Ander tale: Engels
Stokperdjies: Visvang, Jag, Musiek verskaf op funksies, Sport 

SKOOL BYGEWOON:  Hoërskool Jansenville , Jansenville
WERK ONDERVINDING:  9 jaar Radio ondervinding


Onderhoude gevoer met:

Juanita Du Plessis, Steve Hofmeyr, Jurie Els, Corne Krige, Joost Van der Westhuizen, Anriëtte Schoeman, Allistar Coetzee, Schops Sipuka, Beeskraal, Kurt Darren , Andrè Swiegers, Hi-5, Robbie Klay, Jacques De Coning, Die Cambells, Cheree, Thys die bosveldklong, Chris Brits, Arno & Susan , Rudolf Strauli, Kepler Wessels, Omar Henry, Casper De Vries, Sunette Bridges, Blackie Swart, Nicholis Louw, Johan Stemmet (Noot vir Noot faam), Marc Lottering, Martin Kernekamp, Wynand Strydom, Gerrie Pretorius, Zak van Niekerk, Johan van Rensburg, Arno Jordaan, Guillaume, Helena Hettema, Dozi, Pieter Naudé, Pieter Koen, J.J. Stevens, Wicus v/d Merwe, Fredi Nest, Jeffrey de Bruin, Jannie De Bruin, Magda Greyling, Patrick Lindoor, Bobby van Jaarsveldt, Robbie Wessels, Theuns Jordaan, Andre Schwarts, Ddisselblom, Karen Ferreira, Ghapi, Rudi Muller, WWP Thunderstrike stoeiers, Hugh Mcgabe van die ATKV, Stef Kruger, Lochner De Kok, Richard v/d Westhuizen, Karlien Husselman, Eclips, Ray Dylan, David Fourie, Chris Chameleon, Anna Davel, Die Melktert Kommissie, Basjan, Leon Schuster, Stefan Ludick, Siklus, Inique, Bok van Blerk, Joe F, Mattheus, Robert Gillmer, Marinus van Rooyen, Andre M, Elsabe Rademeyer, Danie Botha, Willie & Natasha Jobert, Pieter Rademeyer, Fanus Rautenbach (Afrikaanse radio legende), Riaan Winter (van Trompie faam) en Shaun Harris (Sprinbok swemmer), Ryno Gerber (Bulls Super Rugby Prop), Lance James en Amanda Luyt, Emo Adams, Adam Tas, Elisma Theron, VanCoke Kartel, Aking,Nedine Blom, Darius,Precilla, Kobus Muller, Angus Bucham, Coenie de Villiers, Frank Opperman, Marion Holm,Koos Kombuis,Amanda Strydom,Esti van Rooyen, Niekie v/d Berg, Patricia Lewis



Seremoniemeester by

Klipwerf orkes, Robbie Weseels en Nicholis Louw konserte,  Wynand Strydom, Mini Afrikaanse musiekfees 2003 & 2006 en die Despatch Countryfees 2004, Die Burger Pryslyn Trekking, Kirkwood Wildsfees Veilingtent 2006, Cradock Kwagga GatskopFees 2006 & 2007, Die Boardwalk Opskop Verjaarsdag Partytjie 2005 & 2006/ 7/8/9, Kirkwood Wildsfees 2007, 2008, 2009, Park Rugby prysuitdeling 2007, Kyknet Super Rugby uitsending by die Danskraal, Oor die kole saam Toks en Kobus Wiese in Despatch


- Beoordeellaar by Die Burger Plusster kompetisie 2004 en die ATKV sangkompetisies
- ATKV, Afrikoon toekenning 2005
- OP Rugby Stadion aankondiger 2005 / 2006
- 2 x TV Verskynings op WWP Thunderstrike op SABC 2
- Artikel in die Vonk nasionale tydskrif – Feb 2006
- Dis hoe dit is met Steve Hofmeyr  TV Verskyning 06 April 2007 op kynet
- Kyknet Jukebox veld aanbieder in die Oos Kaap vanaf September 2008
- Vonk Oscar nominasie 2007
Sama 2009 Beste Pop album kategorie beoordeellaar en 2010 Afr Sokkie kategorie, Top 20 liedjies van die jaar en Top 5 Albums van die jaar (Alle Genre's)

- Jukeboks saam Kurt Darren op Kyknet 18 April 2010

Radio Loopbaan

1. VANAF: 2001 TOT: 2003

 

NAAM VAN FIRMA:  Radio Kingfisher


Posbeklee:    Kontiniteits anker aanbieder en Sport aanbeider, nuusleser, produksie ingineur
Pligte:  Anker aanbieder van ñ familie program Pot Pourri, Anker sport aanbieder, deeltydse nuusleser.


2. VANAF: Oktober 2003 TOT huidig: 


NAAM VAN FIRMA: Bay Fm 107.9fm

Posbeklee: Afrikaanse Programbestuurder, Afrikaanse musiek opsteller , Anker aanbieder van die Afrikaanse programme Die Burger Opskop en Huistoe gaan program in die middag en Saterdag Jolyt.


Tans is ek die Stasie Bestuurder van Bayfm 107.9 en anker aanbier van die Die Burger Opskop Sondae 12h00 - 15h00


Pligte:

Stigter van die Afrikaanse program , Opstel van die musiek vir die Afrikaanse program en die Afrikaanse Top 10 waarvan ek die anker aanbieder is, en ook verantwoordelik vir bestuur van die program.  Het ook vir 2 jr die “lunch program aangebied en is huidglik besig om die Huistoe gaan program aan te bied  vanaf Feb 2008 tot Sept 2009.